WEBVTT
Kind: captions
Language: af

00:00:04.540 --> 00:00:05.920
Hey hoe gaan dit broeders?

00:00:05.920 --> 00:00:07.920
Moenie worry oor die hoodie nie dis als goed

00:00:07.920 --> 00:00:09.520
Ek het nie my hare gesny nie okay?

00:00:09.520 --> 00:00:11.480
Moenie worry oor my hare nie dis nogsteeds (hakkel) Dis nogsteeds blou.

00:00:11.480 --> 00:00:14.180
Nogsteeds blou. ek be- below- 100% moenie worry nie!

00:00:14.620 --> 00:00:19.000
Ek is hier om te praat oor iets wat ek wil gepraat het vir n lang tyd.

00:00:19.000 --> 00:00:21.120
PEWDIEPIE se TUBER Simulasie

00:00:21.120 --> 00:00:22.540
ATATATATATATA

00:00:22.740 --> 00:00:25.860
Die game kom uit die 28ste van September

00:00:25.860 --> 00:00:29.300
Dit gaan die mees bakgat speeletjie wees wat jy al ooit gespeel het. xD

00:00:29.300 --> 00:00:31.300
Jy dink jy het al YouTuber Simulasies gespeel voorheen

00:00:31.300 --> 00:00:32.680
well die- -

00:00:32.680 --> 00:00:34.980
Jy het nog nooit Pewdiepie se Tuber Simulasie

00:00:34.980 --> 00:00:36.980
Dis reg ons het rondom die kopiereg gekom

00:00:36.980 --> 00:00:40.220
Die speletjie was in ontwerping vir oor n jaar

00:00:40.220 --> 00:00:41.880
Die game is so vars

00:00:41.880 --> 00:00:43.060
DIt gaan jou lewe verander

00:00:43.060 --> 00:00:45.060
Die game gaan jou nuwe beste friend wees

00:00:45.060 --> 00:00:49.540
Yu-in jou sak - Pokemon Go, meer soos Pokemon oninstaleer daai kak

00:00:49.660 --> 00:00:52.320
Instaleer PEWDIEPIE se Tuber Simulasie

00:00:52.320 --> 00:00:56.100
Die speletjie is die beste game wat jy ooit op jou foon sal speel

00:00:56.100 --> 00:01:00.500
Beste speletjie wat al ooit in jou speletjie lewe gehaad het.

00:01:00.500 --> 00:01:02.500
Dit klink kief neh? Okay pielle.

00:01:02.500 --> 00:01:07.560
Nou, jy is opgewonde. Jy is op opgewonde oor die game, dieselfde persoon wat die Legend of the Brofist gemaak het

00:01:07.560 --> 00:01:11.240
Die beste game in die wereld na die game natuurlik

00:01:11.240 --> 00:01:13.360
DIe game sou beter gewees het as die ande reen

00:01:13.360 --> 00:01:15.020
Reg, kom ons vat n loer

00:01:15.020 --> 00:01:16.240
Dis hoe dit lyk, Hello

00:01:16.240 --> 00:01:18.160
Hey hoe is it going bros, My naam is PewDiePie!

00:01:18.160 --> 00:01:21.480
Daar sal my stem ook in wees om jou te help om die speltjie te speel.

00:01:21.480 --> 00:01:25.960
Nou jy begin met n kakerige rekenaarm in n kakerige kamer, jy maak videos

00:01:25.960 --> 00:01:28.860
Daar is klank in die speletjie ek kan net nie die klank op dieselfde tyd record nie

00:01:28.860 --> 00:01:29.880
Ek weet nie hoekom nie

00:01:29.880 --> 00:01:34.140
Maar soos julle kan sien jy begin in jou eie plekkie wat soos n stuk kak lyk

00:01:34.140 --> 00:01:35.320
Jy is n arm gat youtuber

00:01:35.320 --> 00:01:37.840
En jy doel is om my te wen.

00:01:37.840 --> 00:01:40.580
Jy doel is om meer "subs" as Poopiepie

00:01:40.580 --> 00:01:42.580
Nou gaan ons begin om n video te maak

00:01:42.580 --> 00:01:44.440
Drink bleech handleiding!

00:01:44.440 --> 00:01:45.940
Goed ek het nog nie eers dit op ge stel nie

00:01:45.940 --> 00:01:46.660
Fantasties

00:01:46.660 --> 00:01:49.860
Kat speel klavier en gaan dood op die ouderdom van 7

00:01:49.860 --> 00:01:52.220
Dit is a g- Dit is n goeie tweede video om mee te begin

00:01:52.220 --> 00:01:55.940
So die game is n bietjie soos Neko Atsume

00:01:55.940 --> 00:01:57.000
As jy al ooit daai game gespeel het

00:01:57.000 --> 00:02:00.380
Ummm jy speel n bietjie vir n rukkie en sit dit terug in jou sak.

00:02:00.380 --> 00:02:03.400
En later kyk jy weer

00:02:03.400 --> 00:02:07.600
Dit is rerig n  baie opwindende ondervinding wat ek baie geniet het

00:02:07.600 --> 00:02:10.640
En ek dink dit werk perfek vir fone uhmmmm...

00:02:10.640 --> 00:02:13.540
O fok ek vvergeet om op die borg uil te klik

00:02:13.540 --> 00:02:14.780
Jy kan kak van hom kry

00:02:14.780 --> 00:02:18.160
As jy prgressie maak dan word jou studio cooler

00:02:18.160 --> 00:02:18.900
Beter

00:02:18.900 --> 00:02:21.540
Jy sal beter toerusting kry wat lei tot beter videos

00:02:21.540 --> 00:02:23.540
En meer kykers en meer intekenaars

00:02:23.540 --> 00:02:25.540
Jy kan beweeg roundom goed "terug na die lelike stem*

00:02:25.540 --> 00:02:27.100
Jy kan goed sit net waar jy wil

00:02:27.100 --> 00:02:27.880
Dit lyk kak

00:02:27.880 --> 00:02:31.640
Ek kan dit myself pas... Ummm soos wie wil ek lyk

00:02:31.640 --> 00:02:33.640
Natuurlik soek ek die uitrusting

00:02:34.200 --> 00:02:35.640
Die fokken coolste uitrusting ooit

00:02:35.640 --> 00:02:38.600
Fok man, daar is so baie weird kak in die game

00:02:38.600 --> 00:02:40.480
Jy kan n fokken vaatjie wees - Pewdiepiie 2016

00:02:40.480 --> 00:02:42.480
Jy kan wees wat jy wil in die game

00:02:42.480 --> 00:02:45.800
So hier, waar jy kan items koop met die kyk wat jy kollekteer

00:02:45.800 --> 00:02:47.800
En maak jou kamer kief

00:02:47.800 --> 00:02:49.500
ooo my lanie daai is n goeie venster ekse

00:02:49.500 --> 00:02:53.280
Oh oh dah ah. Klik op die uil, daai is 5 intekenaars

00:02:53.280 --> 00:02:54.920
Dankie borg uil

00:02:54.920 --> 00:02:58.020
Jy kan kies om die spel te speel passief soos ek genoem het

00:02:58.020 --> 00:03:01.520
Maar ons het dit ook so as jy wil hou speel , jy het die kuese.

00:03:01.520 --> 00:03:03.500
Jy kan puggle speel

00:03:03.500 --> 00:03:05.500
Dit is eintlik die eerste keer dat ek die finale weergawe sien

00:03:05.500 --> 00:03:06.240
Dit lyk asemrowed

00:03:06.240 --> 00:03:09.780
*vingge dinging klank*

00:03:09.780 --> 00:03:11.780
o my god dis edgar

00:03:11.780 --> 00:03:13.780
Heyy ek het die kos ball hell ja

00:03:13.780 --> 00:03:18.300
Daar is 'n vaardigheid boom in die spel wat jy kan , "stragezize" , "strategize" ?

00:03:18.300 --> 00:03:22.300
Hoe wil jy merer kykers kry vinniger? Daar is verskillende metodes.

00:03:22.300 --> 00:03:28.300
Ek sal vir die strooming want daai manier kan jy kykers kry terwyl jy nie die game speel nie

00:03:28.300 --> 00:03:29.460
Ons noem dit

00:03:29.460 --> 00:03:30.360
KENNIS

00:03:30.360 --> 00:03:33.460
Daai is fokken baie items in die game

00:03:34.100 --> 00:03:36.100
Di- Die game is bedoel om jou lank te hoe

00:03:36.100 --> 00:03:39.140
DIe game gaan jy beste vriend wees vir die volgende ses maande

00:03:39.140 --> 00:03:40.160
Ek praat nie kak nie

00:03:40.160 --> 00:03:42.160
So as jy geld wil spandeer in die game

00:03:42.160 --> 00:03:44.160
Jy hoe 100% nie

00:03:44.160 --> 00:03:48.320
Dit is die ding, almal het ge kla toe ons legend of the brofist gemaak het

00:03:48.320 --> 00:03:52.380
Hulle is soos ja dis n cool game. Maar dis nie fokken verniet nie is dit

00:03:52.380 --> 00:03:54.380
Well hier is vir julle n verniet een nou

00:03:54.380 --> 00:03:57.400
Jy kan boost terwyl jy advertensies kyk

00:04:00.600 --> 00:04:02.600
Moenie hulle games speel nie speel my game

00:04:02.600 --> 00:04:05.780
Lyk dit oppervlakkig dat ek hier sit met die hoodie bekendstelling van hierdie ding

00:04:05.780 --> 00:04:08.560
Yandere moord tema in die agtergrond * Ja julle , julle is nou eers werklik opgewonde van hierdie

00:04:08.560 --> 00:04:12.040
So die doel van die game is om natuulik baie intekenaars te kry

00:04:12.040 --> 00:04:16.120
Maar die manier om dit te kry, is om meer items te kry en die opstel van jouself

00:04:16.120 --> 00:04:20.960
En dit is 'n groot deel van die spel , wat is die sosiale aspek van dit

00:04:20.960 --> 00:04:22.960
Ek sal jou se wat dit beteken

00:04:22.960 --> 00:04:25.720
Eintlik , umm , jy sal in staat wees om te stem oor die kamer van ander mense

00:04:25.720 --> 00:04:31.500
As jy regtig wil hoe ieman- hoe hulle aangepas het, kan jy stem vir hulle en hulle volg

00:04:31.500 --> 00:04:33.640
Dit is soos Youtbuers intekenaars

00:04:33.640 --> 00:04:39.420
So is daar 'n posisie op al - al hierdie dinge sal wees , dit is 'n baie mededingende aspekte van die spel

00:04:39.420 --> 00:04:42.760
*heldhaftige musiek*

00:04:42.760 --> 00:04:47.540
Goed so ek letterlik hierdie gemaak in net soos 'n paar minute so ek kan dit nie meer kief maak nie

00:04:47.540 --> 00:04:53.900
Maar die is idee is basies dat maa nie saak wat se tiepe youtuber jy wil maak nie

00:04:53.900 --> 00:05:02.660
Se hier wil jy n youtuber maak fokus op musiek, of skoonheid of speletjies of snaakse videos of grillerige videos

00:05:02.660 --> 00:05:07.640
Jy kan daai youtuber maak in die game en die setup opstel dienooreenkomstig

00:05:07.640 --> 00:05:13.080
En ek dink dit rerig koel eks so opgewonde vir julle bros om die game te speel

00:05:13.080 --> 00:05:15.560
*giggel* Reg

00:05:15.560 --> 00:05:18.360
Jy kan defnetief snaakse goed doen in die game , kom ons se net so.

00:05:18.360 --> 00:05:20.360
Moet aanhou videos maak

00:05:21.220 --> 00:05:23.220
En een dag. sal jy dit reg kry om poopiepie te wen

00:05:23.220 --> 00:05:29.260
Soos ek se dis is baie kreatief so eks rerig opgewonde om te sien wat julle bros aan gan vang

00:05:29.260 --> 00:05:35.840
Ek wil net n spesiaale dankie gee aan Outerminds wat so hard aan die speletjie gewerk het

00:05:35.860 --> 00:05:37.860
Dit het so baie items dit het so baie kenmerke

00:05:37.860 --> 00:05:38.660
*diep asem*

00:05:38.660 --> 00:05:40.580
Dit voel soos n pret speletjie

00:05:40.580 --> 00:05:42.460
Ek is so opgewonde vir julle bros om die game te speel

00:05:43.200 --> 00:05:47.120
En meer meer ook dat ek opwindend is op te sien wat julle bros gaan maak met die speletie

00:05:47.140 --> 00:05:49.140
Dit sal oop wees vir almal om te speel

00:05:49.720 --> 00:05:52.380
FOK JA FOK JA Ek is so opgewode *klap*

00:05:52.380 --> 00:05:54.380
Ek is so gepomp is jy ge pomp?

00:05:54.380 --> 00:05:55.180
29

00:05:55.180 --> 00:05:57.180
Kom ons doen it

00:05:57.180 --> 00:05:59.180
Brofist ek het ge mis, Baai

00:05:59.180 --> 00:06:25.400
*ander*

00:06:25.400 --> 00:06:27.400
Moenie my maak nog speletjie pornografie kyk nie! Asseblief!

